Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die drie Dae in die Tempel

Vir sodanige eksamen moes ook ‘n klein fooi betaal word, waarvolgens die wat getoets is, indien hulle dit wou, teen ‘n tweede klein fooi ‘n slaagrapport ontvang het. Het die kinders in elke opsig presteer, dan kon hulle ook in die skool van die Tempel opgeneem word en het die vooruitsig gehad, om eendag ‘n dienaar van die Tempel te word. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 1, Paragraaf 2

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar