Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die drie Dae in die Tempel

Die tyd van die eksamen was óf tydens die Paasfees óf ten tye van die Loofhuttefees en het gewoonlik vyf tot ses dae geduur. Maar voordat die eksamen in die Tempel ‘n aanvang geneem het, is daar reeds ‘n paar dae vantevore tempeldienaars na die herberge gestuur, om vas te stel, hoeveel toetskandidate teenwoordig sou wees. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 1, Paragraaf 9

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar