Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die drie Dae in die Tempel

Daarop eers het Ek die reeds vantevore bekendgemaakte opmerking, wat die ryk man van Bethanië aangemoedig het, om vir My die groot besprekingsbelasting te betaal, om dit vir My moontlik te maak, om oor die’ van My gegewe vraag verdere teenargumente te maak en My nog verder oor die tekste in Jesaias rakende die Messias uit te spreek, want hy (die ryk Israeliet) was een van die enkeles, wat nou die ‘Koning van eer’ volgens Elias nie meer in die storm en vuur nie, maar in die sagte windgesuis verwag het. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 2, Paragraaf 17

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar