Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Die drie Dae in die Tempel

Glo jy ou korrelkop, dat behalwe vir jou geen ander mens iets kan weet nie? Oh, daar misgis jy jou geweldig! Sien, Ek is net ‘n knaap en kon vir jou dinge, wat volkome waar en korrek is, vertel en verduidelik, waarvan jou nukkerige wysheid waarskynlik nooit iets gedroom het nie! – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 3, Paragraaf 16

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar