Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Die drie Dae in die Tempel

Indien iemand ‘n kneg huur vir werk, dan moet die kneg dit doen, waarvoor die werkgewer hom aangestel het. Wil die kneg dit nie doen nie, of kan hy dit nie, dan sal die werkgewer beslis die reg hê, die onderhandelde loon van die lui of onkundige kneg terug te vra! - Julle het vir julle goed laat betaal - en wil in ruil daarvoor niks doen nie, of kan dit nie! Het Simon nou nie die reg, om sy vir julle gegewe vergoeding terug te vra nie?” – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 3, Paragraaf 18

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar