Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Die drie Dae in die Tempel

Ek is tog van mening, dat agter die Bethleheemse geboorteverhaal bietjie meer steek, as wat julle meen, en dat die ouerpaar, die bekende timmerman Joseph van Nazareth en die maagd wat later sy getroude vrou geword het, saam met die in Bethlehem gebore seun nog heel lewendig is; want hulle het deur ‘n wyse plan van die destydse Romeinse Kaptein Kornelius, die latere grusaamhede van die ou Herodes ontglip en leef nou veilig in Nazareth in Galilea. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 3, Paragraaf 5

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar