Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Die drie Dae in die Tempel

Dit weet Ek as ‘n knaap van twaalf jarige ouderdom, en vir julle, wat tog alles weet, moet dit nou onbekend wees - terwyl Joseph as een van die beste timmermansmeesters nog al die jare in Jerusalem iets gekry het om te doen en julle hom wel goed ken, net soos sy vrou, wat van Jerusalem afkomstig is en tot haar veertiende jaar in die Tempel opgevoed was? Is sy dan nie die dogter van Anna en Joachim, wat volgens julle kronieke aantekeninge op ‘n wonderbaarlike manier in die wêreld gekom het nie? Anna was reeds in ‘n hoë ouderdom, en sonder ‘n wonderwerk sou ‘n bevrugting ondenkbaar gewees het! – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 3, Paragraaf 6

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar