Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Die drie Dae in die Tempel

Sê toe een van die ander ouderlinge, wat van ‘n bietjie beter gesindheid was: “Ja, daarvan het ons wel iets hoor praat, so ook, dat die aan ons welbekende timmerman met sy jong vrou Maria hom in Nazareth vir permanent gevestig het! Maar of die wonderseun wel dieselfde is, wat twaalf jaar gelede te Bethlehem in die stal gebore was, dit weet ons nie en twyfel ook baie daaraan, dat hy dieselfde is! En hoe sou daardie knaap dan ook die Emanuel van die Profeet wees?” – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 3, Paragraaf 9

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar