Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 4 Die drie Dae in die Tempel

Hulle het verward vir mekaar gekyk en gesê: “Maar waarvandaan het dan die knaap die skrif sodanig sy eie gemaak? Daar bestaan in geheel net uiters weinig afskrifte en volmaaktes net skaars tien, en daarvan weet ons, waar hulle is, en geen leek kom in hulle nabyheid nie. Die Samaritane besit nou wel nog ‘n elfde afskrif, maar wat vervals is en baie toevoegings bevat, wat suiwer oosterse versinsels is.” – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 4, Paragraaf 4

Hoofstuk 4 Mobiele weergawe Kommentaar