Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 4 Die drie Dae in die Tempel

Trouens is dit vir julle geleerde amptenary hier in Jerusalem hoegenaamd geen besondere eer nie, indien die insigvolle opvoeding van ‘n knaap uit Galilea sodanige groot bewondering afdwing, want daardeur wys julle vir almal, dat julle kinders hier volgens opvoeding skaars bokant die diereryk staan!” – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 4, Paragraaf 7

Hoofstuk 4 Mobiele weergawe Kommentaar