Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Die drie Dae in die Tempel

Hoe moes ‘n held dan daar lyk, en van waar af moes hy gekom het, wat dit met die ongelooflike mag van die Romeine kan opneem?! Dit kan dalk in duisend jaar eenmaal gebeur, indien toevallig al die ander wêreldmagte, nes Rome, los en swak word - maar nou is daarvoor nog lank geen vooruitsig voorhande nie, en jou aangeraakte eerste vraag gaan daar klaarblyklik oor in blou lug, wat wil sê: dit handel oor niks en vergaan ook in absoluut niks nie. - Het jy nou uiteindelik helderheid oor jou eerste vraag?” – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 5, Paragraaf 12

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar