Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Die drie Dae in die Tempel

Hy het nooit geleer om te lees en te skryf nie, en tog is daar geen skrif in die wêreld, wat Hy nie kan lees nie, en skryf in alle tale, en is met alle kunste, wat net enigsins in die wêreld teenwoordig kan wees, bekend en het ‘n krag, waarvoor die berge bewe en die magtigste seder sy hoof tot op die aarde moet buig, en selfs die son, maan en sterre blyk gehoorsaam aan sy wil te wees! - Wat Ek hier sê, is nie oordrewe nie, maar in geheel woordeliks die waarheid! – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 5, Paragraaf 18

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar