Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Die drie Dae in die Tempel

Swak en bygelowige mense onder toetrede van winsgierige towenaars uit Indië en Persie, en sterrelesers, waaraan daar by ons nog nooit ‘n tekort was nie, het geweet hoe om so iets te benut. Vertroud met die sages van die profete, benut hulle steeds sulke uitsonderlike geleenthede en verkondig aan die blinde Jode met die ernstige uitdrukking van ‘n profeet, hoe nou hulle lank verwagte Messias onmisbaar in die wêreld gebore is. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 5, Paragraaf 6

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar