Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Die drie Dae in die Tempel

Maar die tyd, die ongevraagde vernietigende element van alle menslike werke en sages en versinsels het die jonger geslag steeds weer tot beter insig gebring. Alles het in die bodemlose diepte van steeds groeiende vergetelheid weggesink, en vir ons het niks oorgebly as net ‘n ydel sage in die groots moontlike verwardheid! Die verklarings van die profete is mistieke beelde, waaraan die mense nog honderde van jare sal knaag; maar beswaarlik sal ‘n volk op hierdie aarde ‘n oplossing vind. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 5, Paragraaf 7

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar