Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Die drie Dae in die Tempel

En sien, jy my dierbare knaap, net so staan sake met die voor twaalf jaar gelede wonderbaarlike geboorte te Bethlehem, die aan my baie bekende oord, wat juis daarom, omdat die profete dit so baie genoem het, steeds van allerlei towenaars, sieners en sterrelesers besoek word, om te sien of daar dalk nie iets sal gebeur, wat hulle vir hulle eie voordeel kan uitbuit nie. Die geboorte twaalf jaar gelede was baie water op hulle droë lande. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 5, Paragraaf 8

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar