Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 21 Die drie Dae in die Tempel

19. Maar boonop misgis jy jou geweldig, indien jy dink, dat gees en siel een en dieselfde is! Die siel van die mens is ‘n geestelike produk uit die materie, omdat in die materie juis net geoordeelde gees ter verlossing rus, terwyl die suiwer gees nooit geoordeel was nie, en elke mens het sy eie deur God toegedeelde gees gekry, wat vir alles by die wordende mens sorg, doen en lei, maar met die eintlike siel eers dan as een verbind, wanneer sy (die siel) uit eie vrye wil volkome in die herkende orde van God oorgaan en sodoende volledig geestelik word.

Hoofstuk 21 Mobiele weergawe Kommentaar