Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Aarde

2. As jy byvoorbeeld `n klip bekyk of `n ander reëlmatige of onreëlmatige voorwerp, kan jy sien dat sy swaartepunt in `n bepaalde deel lê. By `n willekeurige houtblok, kan jy dit maklik vasstel as jy dit op die water plaas; dan sal die blok, daar waar sy swaartepunt lê, steeds die diepste in die water wegsink. Dit is dus die tweede ding wat elkeen maklik by elke voorwerp kan vind.

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar