15. Hierdie waarneming moes in alle geskape wesens teenwoordig wees, net soos die dat hulle lewe en bestaan ten volle gelyk aan God moet wees, andersins hulle nóg enige lewe, nóg enige bestaan kon gehad het. 16. Maar wanneer ons daardie saak van nader beskou, dan sien ons, dat in die geskape wesens noodwendig twee soorte gevoelens ontmoet, naamlik eerstens die gevoel van die goddelike ewebeeldigheid of die oerlig van God in hulle en tweedens vanuit juis daardie lig dan ook noodwendig die gevoel van die tydaangepasde wording deur die oerwil van die Skepper.
|