Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 105 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

2. Maar die terugreis het ‘n bietjie langer geduur as die heenreis, en baie het honger geword. Maar Ek het vir hulle versterk, en hulle het in hulleself ‘n wonderbaarlike versadiging waargeneem, en sommige het gesê: “Waarlik, een asemtog gee brood, en ‘n tweede proe soos wyn!” En so het ons die volgende oggend vroeg die oewer bereik. Vanaf die oewer van die meer tot by Nasaret was dit nog twintig veldweë (een veldweg was volgens huidige maat ‘n afstand van 50-70 vame; 1 Weense vaam = 1.90 meter; 1 veldweg dus ongeveer 120 meter; ‘n Griekse veldweg is gelyk aan 192 meter), en ons het ons reis ongehinderd voortgesit en het na ‘n kort rukkie die stad Nasaret bereik. Intussen het natuurlik die knegte van Petrus die skip versorg en het huis toe gery.

Hoofstuk 105 Mobiele weergawe Kommentaar