Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Hy het as ‘n ou en ‘n nuwe getuie van bo gekom, dit beteken vanaf die oerlig as lig, sodat hy van die oerlig kon getuig, naamlik van die oerbestaan van God, wat nou Self in ‘n volgelyke mensevorm vlees aangeneem het en na Sy mense, wat uit Hom onstaan het, gekom het, om vir hulle in hulle nag opnuut te verlig en vir hulle sodoende aan Sy oerlig weer terug te gee. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 2

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar