Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Nie die getuie nie, maar sy getuienis en Hy van wie hy getuig het, was die regte oerlig, wat van die oerbegin aan alle mense, wat in hierdie wêreld kom, verlig en verlewendig het en nou nog steeds meer verlewendig en verlig; daarom sê dit ook in die 9de vers, dat dit juis die’ ware en regte lig is en was, wat alle mense in die oerbegin tot ‘n vrye bestaan geskep het en nou gekom het, om vir hulle in alle volheid te verlig en om hulle weer gelyk aan Homself te stel. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 5

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar