Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Dus nie die aarde, soos hierbo genoem, maar net die mense volgens hulle siel-geestelike waarde, moet hier as die eintlike eiendom van die Here beskou word, en daarom ook eiendom genoem word, omdat hulle as sulks self ‘n oerlig uit My ewige oerlig is en sodoende met My oergrondwese as een bymekaar val. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 7

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar