Maar aangesien hulle in juis daardie wese, wat hom in hulle as die hoogheidsgevoel uitspreek, verswak het, op grond van watter swakheid Ek ook na hulle as My eiendom gekom het en nog steeds voortaan kom, het hulle nie vir My, nóg hulleself en ook nie hulle hoogs eie oergrondbestaan erken nie, wat daar nooit vernietig kan word nie, omdat dit in die grond van gronde My wese is. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 8
|