Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Dit is so goed soos vanselfsprekend, dat by almal wat nie vir My aangeneem het nie of nie herken het nie, die oerorde versteur gebly het en met daardie versteuring ‘n lydende toestand, die sogenaamde ‘euwel’ of die ‘sonde’ gebly het; terwyl baie ander egter, wat vir My aangeneem het, dit beteken diegene wat vir My in hulle harte herken het, daardie euwel noodwendig moes verdwyn, aangesien hulle saam met My as die oerorde en oermag van alle bestaan verenig het, en vir hulleself en My oerlig soos dit vir hulle in hulle gegee was en gevolglik die ewige, onvernietigbare lewe, daarin gevind het. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 9

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar