Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 23 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Daarop het sommige van die dissipels van Johannes na My toe gekom en het vir My gevra, soos Johannes dit vir hulle aangeraai het. Maar Ek het vir hulle die bekende antwoord gegee, naamlik dat hulle vir Johannes moet sê, wat hulle gesien het, naamlik hoe die blindes siende, die verlamdes weer kan loop, die dowes horende, en hoe vir die armes die evangelie van die ryk van God gepreek word! En goed vir hom, wat nie aan My aanstoot neem nie! - Daarmee het die dissipels weer na Johannes teruggekeer en het vir hom onmiddelik vertel, wat hulle gesien en gehoor het. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 23, Paragraaf 10

Hoofstuk 23 Mobiele weergawe Kommentaar