Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 23 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Nou, wat het Ek dan in daardie land gedoen? Die vers sê, dat Ek met hulle My wese gehad het en dan gedoop het; die vraag onstaan hier wie nou eintlik met ‘hulle’ bedoel word, en waarin die wese bestaan, wat Ek met hulle gehad het. Onder ‘hulle’ word eerstens die dissipels, wat in Jerusalem weereens met ‘n paar koppe vermeerder het, verstaan, en dan ook almal van hulle, wat aan My leerstellings ‘n gelowige aandeel geneem het. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 23, Paragraaf 2

Hoofstuk 23 Mobiele weergawe Kommentaar