Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 23 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Maar almal wat met ‘n volle geloof My leerstellings aangeneem het, was deur My openlik met water gedoop, maar in die geheim met die gees van My ewige liefde en wysheid gedoop, en het daardeur die mag verkry, om ‘Kinders van God” genoem te word. Daaruit het dus die wese bestaan, wat Ek met hulle gehad het. Die leerstellings en wat Ek gedoen het, is gedeeltelik deur die ander drie Evangelie-Skrywers opgeteken en hoef nie weer hier genoem te word nie; dit het ook hoofsaaklik uit niks anders as die daarstelling van alle growwe gebreke, waarmee die Jode en fariseërs belas was, en uit die aanprysing van die liefde vir God en die naaste, bestaan. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 23, Paragraaf 3

Hoofstuk 23 Mobiele weergawe Kommentaar