Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 23 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Ek het vir eers al die gebreke daargestel, het die sondaars ernstig tot boetedoening vermaan, het almal wat My boodskap aangeneem het, voor die terugval na die suurdeeg van die fariseërs gewaarsku en het vir daardie mees materialistiese tyd ter bekragtiging van My sagste boodskap wonderbaarlike tekens verrig, het baie siekes genees, het die besetenes van die onrein geeste gereinig en het aanhoudend meer dissipels aangeneem. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 23, Paragraaf 4

Hoofstuk 23 Mobiele weergawe Kommentaar