Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 23 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Gedurende hierdie My trek deur die Joodse land het Ek dan ook in die nabyheid, waar Johannes in die klein woestyn by Enon in die nabyheid van Salim gedoop het, omdat hy daar die water gehad het, terwyl in die omgewing van Bethabara die Jordaan net baie min water gehad het, en die bietjie water wat nog daar was, troebel, modderig en vol van stinkende wurms was. Dit is dus hoekom Johannes sy plek gewissel het, het nou sy skerp boetepreke by Enon gehou en het ook daar die mense, wat sy lering aangeneem en opregte boete gedoen het, gedoop. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 23, Paragraaf 5

Hoofstuk 23 Mobiele weergawe Kommentaar