Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 23 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Maar daar was ook baie onder hulle, wat reeds My boodskap aangeneem het, maar nog nie vantevore deur Johannes gedoop was nie. Hulle het vir My gevra, of dit nodig is, om hulle eers deur Johannes te laat doop. En Ek het vir hulle gesê: “Daar is net een ding wat saak maak, en dit is die daadwerklike nakoming van My boodskap! Wie vir hom vooraf deur Johannes wil laat reinig, vir solank hy nog vrylik sy werke verrig, vir hom sal sodanige reiniging goed wees.” Op grond van sodanige My toespraak het baie gegaan en het vir hulle deur Johannes laat doop. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 23, Paragraaf 6

Hoofstuk 23 Mobiele weergawe Kommentaar