Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Wanneer die mens daarvolgens deur die wedergeboorte tot die ware kindskap van God gelang, waarin hy deur God, die Vader, of deur die liefde in God letterlik ingebore word, dan kom hy na die heerlikheid van die oerlig in God, wat daar die eintlike oergrondbestaan Self is; daardie bestaan is die eintlike, enig gebore Seun van die Vader, net soos die lig in die warmte van die liefde inwendig verborge rus, vir solank die liefde dit nie prikkel en uit homself laat uitstraal nie. Daardie heilige lig is dan ook die eintlike heerlikheid van die Seun van die Vader, waarheen elke wedergeborene kom en daar nes daardie heerlikheid self word, wat daar ewig vol genade (lig van God) en vol waarheid, wat daar die ware werklikheid of die woord wat vlees geword het, is. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 3, Paragraaf 1

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar