Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Johannes gee hier weer ‘n regte getuienis en bring dit onmiddelik na die doop in die Jordaanrivier onder die mense se aandag, dat juis daardie Mens, wat hy so pas gedoop het, Hy is, waarvan hy reeds die hele tyd gedurende sy preek om boetedoening, om vir Hom waardig te kan opneem, na die volk gepraat het, en dat Hy, wat na hom (Johannes) sal kom, reeds voor hom daar was. Wat in die dieper betekenis die volgende sê: Dit is die oergrondlig en oergrondbestaan van alle lig en bestaan, wat alle bestaan voorafgegaan het, en alle bestaan uit hierdie Bestaan voortgegaan het. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 3, Paragraaf 2

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar