Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Daardie oerlig is ook die ewige groot heerlikheid in God, en God Self is daardie heerlikheid; daardie heerlikheid was van ewigheid God Self in God, en van die volheid van hierdie heerlikheid het alle wesens hulle bestaan en hulle lig en vrye lewe geneem. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 3, Paragraaf 3

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar