Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Aangesien hierdie eerste genade in die mens byna heeltemal wou ondergaan, het dus die oerlig Self in die wêreld gekom en het die mense sodanig onderrig, dat hulle hierdie eerste genade weer aan die oerlig moet teruggee of dan eintlik ten volle na die oerlig moet terugkeer en daar vir die ou lig ‘n nuwe lewe neem; en daardie uitruiling is die neem van genade om genade, of die gee van die ou, verswakte lewe wat vir niks meer gebruik kan word nie, en die neem van ‘n nuwe lewe. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 3, Paragraaf 5

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar