Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 4 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Die wese, die mens, aangesien in homself die Godheid Self, of wat een en dieselfde is: die oerbestaan van God Self, net geskei van sy oergrond, maar nogtans daarvan bewus, ten spyte daarvan dat dit in ‘n beperkte vorm en deur ‘n onveranderbare ‘moet’ gehou was. Daardie toestand was egter vir die sodanig geplaasde wese nie aangenaam nie, en sy hoogheidsgevoel het in ‘n geweldige geveg met sy noodwendige beperking en uitplasing gekom. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 4, Paragraaf 3

Hoofstuk 4 Mobiele weergawe Kommentaar