Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 4 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

In die tweede ry van die wesens verskyn dan die mens in vlees gehul, en staan op die bodem van sy eerste oordeel. Ten spyte van die nou drievoudige skeiding van sy oergrond, het hy nog steeds in homself die oergrond herken en was eiesinnig, hoogmoedig en ongehoorsaam teenoor ‘n maklike wet wat nie meer met ‘moet’, maar met ‘mag nie’ gegee was. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 4, Paragraaf 5

Hoofstuk 4 Mobiele weergawe Kommentaar