Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 56 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Sê die owerpriester: “Ek erken dit openlik, dat jy nou, soos dit eintlik wêrelds in die wêreld is, reg geoordeel het. Maar, terwyl jy dan van Moses gepraat het, dan sal jy dit ook weet, dat Moses daar ‘n wet van God vir die volk ontvang het, in watter wet die leuen of dan die valse getuienis verbode is, en vir alle mense net die waarheid as plig opgelê word!? Indien alle mense daardie wet sou nakom, sê self, sou dit dan nie heerlik wees om op aarde te leef nie?! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 56, Paragraaf 10

Hoofstuk 56 Mobiele weergawe Kommentaar