Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 56 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Daarom moet die waarheid van die aarde af verdwyn, indien daar enige waarheid bestaan; sy is nie vir die mensegeslag geskik nie! Hoeveel onheil het die waarheid nie reeds aangerig nie, en haar leraars het óf aan die kruishout of onder die swaard hulle gees van waarheid uitgeasem! Maar wie geleer het om te bly vra, die het nog altyd met ‘n ongeskonde vel weggekom, - hoogstens, as hulle hier en daar te onnosel gelieg het, moes hulle hulle oë op hulle voete rig; maar daar het verder nie veel met hulle gebeur nie, terwyl egter, met geringe uitsondering, byna alle groot vriende van die waarheid, deur ‘n gewelddadige dood van die wêreld afskeid geneem het. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 56, Paragraaf 3

Hoofstuk 56 Mobiele weergawe Kommentaar