Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 56 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Maar as daar vir die waarheid sodanige ‘loon’ volg, watter esel of os wil daar voortaan nog ‘n vriend van die waarheid wees?! ‘n Mens moet die waarheid eerder soos ‘n gevangene in die bors opgesluit hou en hy sal vrylik onder die mense kan wandel, as om in plek van die vrylating van die waarheid, self ‘n gevangene aan liggaam en siel te word; want as die liggaam in die kerker smag, kan die siel nie op sy eie in ‘n laan gaan wandel nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 56, Paragraaf 4

Hoofstuk 56 Mobiele weergawe Kommentaar