Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 57 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Sê die handelaar: “Vriend, jy het nou die volle en regte wysheid met my gepraat en vir my gesê, wat ek in my reeds dikwels aangevoel het; maar ek begryp dit nie, waarom jy nou so daarop aandring, dat ek vir julle moet sê, waarvoor ek vir julle in besonder hou. Waarvoor ek vir hom van die begin af gehou het, het jy gesê, dat hy dit nie is nie, maar baie meer! Maar soos ‘n mens, sonder om ‘n God te wees, meer kan wees as ‘n god van die mensdom aards gesien, dit beteken, as ‘n keiser, dit begryp ek nie! Net alleen Jehova is aards en geestelik meer as die aardse god keiser! Maar dit sal hy tog nie wees nie?” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 57, Paragraaf 1

Hoofstuk 57 Mobiele weergawe Kommentaar