Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 57 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

As Jy van jou krag in jou bewus is en dit behoorlik verstaan, om vir jou as sulks te presenteer, staan ek vir jou onmiddelik met my groot rykdom tot beskikking. Die varke uit die heidense lande van die aand sal binnekort die land van ons vaders ontruim! Want sien, ek het al my kragte sedert my jeug daarop spandeer, om vir my vir die koms van die Messias die groots moontlike rykdom te versamel, sodat daarmee ‘n groot mag van die dapperste en mees geharde slim krygers gekoop kan word! Ek het reeds met sommige van die dapperste volkere in Agterasië verbinding opgeneem, en dit sal net ‘n paar boodskappers verg, en binne die tyd van etlike maande staan in hierdie streek ‘n vreesaanjaende mag! Maar nou niks verder meer daarvan nie; in my baie ruim huis sal ons verder daaroor kan onderhandel!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 57, Paragraaf 11

Hoofstuk 57 Mobiele weergawe Kommentaar