Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 58 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Sê die handelaar: “Ek ken hulle, dit is harde Sichariete, wat met hulle geloof en denkvermoë meer heidene as kinders van Israel is. Maar die mees miserabele onder hulle is nogtans uit die omgewing van die Galilese Meer afkomstig; dit is pure dienaars van die materie en het van iets wat hoër en goddelik is geen wind meer nie! Suiwer spektakelhelde! ‘n Magiër uit Persië is vir hulle meer aanvaarbaar as Moses en al die profete, en ‘n aantreklike hoer uit Bo-Asië is vir hulle meer werd as goud en edelgesteentes! Ek ken hulle net te goed; maar om vir hulle hulle los bekke te stop, wil ek vir hulle in my groot tuinsaal versorg. Want as hulle niks sou kry nie, dan sou dit verby wees!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 58, Paragraaf 1

Hoofstuk 58 Mobiele weergawe Kommentaar