Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 58 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Maar as iemand wat arm is na jou toe kom, en jy dit kan sien, dat hy nie in staat sal wees, om ooit die geld terug te betaal nie, dan moet jy dit vir hom leen, en die Vader in die hemel sal dit vir jou honderdvoudig by ander geleenthede reeds op aarde terug betaal, en sal die geleende geld in die hemel tot ‘n groot skat laat groei, wat vir jou na hierdie aardse lewe in die hiernamaals hoog bokant die graf, sal wag. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 58, Paragraaf 3

Hoofstuk 58 Mobiele weergawe Kommentaar