Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 60 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Na hierdie My aanmerking het ons met gemaklike treë die groot binnehof van die kasteel bereik, en al die dienaars kom vir die handelaars uiters verbaas en verleë tegemoet, en die hoofdienaar, die voog van die dienaars, neem die woord op en sê: “Heer, heer, dit is nou ‘n eienaardige ding! Ons kokke kry dit nie reg om kos voor te berei nie; alles misluk! Ons wil tog die tafels ten minste met vrugte en wyn en ‘n regte hoeveelheid brood voorsien; maar die kamers is almal sodanig versper, dat ons nie in staat was, om hulle met alle geweld oop te maak nie! Wat sal ons nou doen?” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 60, Paragraaf 1

Hoofstuk 60 Mobiele weergawe Kommentaar