Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 60 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Sê die handelaar: “Waarlik, nou brand ek in alle erns van begeerte, om daardie oggendvleuel van my kasteel te sien, waarvan my oervoorvaders skaars iets gehoor praat het! Die fondasie is wel nog hier en daar sigbaar, maar dit is ook al wat van daardie vleuel van hierdie kasteel, waarvan gesê word dat dit op ‘n tyd baie pragvol was, oorgebly het.” Nou eers loop die handelaar vinnig vooruit, en ons volg vir hom. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 60, Paragraaf 14

Hoofstuk 60 Mobiele weergawe Kommentaar