Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 60 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Die handelaar, deels self uitermate verbaas en deels ook ergerlik, sê: “Dit is wat gebeur, indien ek ook net die voet oor die drumpel sit; niks as wanorde oor wanorde! Wat doen dan die kokke! Is dan daar by my nie al dikwels meer as tienduisend gaste bedien nie, en alles het ordelik afgeloop; nou is daar almal saam skaars ‘n duisend, en orals is daar net wanorde! Maar wat sien ek?! By al die vensters kyk jongelinge uit; my kasteel is vol van mense, en jy en jou onderdanige knegte sê, dat daar alle deure van my kasteel gesluit is?! Hoe gebeur dit? Lieg julle en wil julle julle traagheid voor my verbloem, of, indien die kamers gesluit is, wie het hulle gesluit?” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 60, Paragraaf 2

Hoofstuk 60 Mobiele weergawe Kommentaar