Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 60 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

3. Die voog weet nie, wat hy daarop vir sy heer moet antwoord nie, en die hele groot dienaarskap is oor die sigbare ergernis van die heer van die kasteel in groot verleentheid en verwarring; niemand het enige raad en weet nie hoe om hulleself te help nie.

4. Maar Ek sê vir hierdie handelaar: “Liewe vriend, berus daarby soos wat dit nou is en staan! Sien, toe jou dienaars en wagte vantevore na My in die laan gekom het, omdat jy hulle gestuur het, om vir My te vra, wie Ek is, en wat Ek met sodanige groot geselskap hier kom soek, het Ek as ‘n Heer van jou verwag, dat jy vir ons almal ‘n goeie middagete moet gee! Toe was jy vinnig toe daartoe verbind, alhoewel jy nie geweet het wie Hy is, wat Hom die reg toegeëien om van jou vir so baie gaste ‘n middagete te vra.

Hoofstuk 60 Mobiele weergawe Kommentaar