Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 61 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Sê Ek: “Wel , soos jy nou vra, blyk dit dat jy meer droom as om wakker te wees; maar jy is nogtans wakker, en wat jy daar sien, is vaste werklikheid! Jyself het buite in die laan vir My gesê, dat jy verneem het, dat Ek die ou huis van Joseph, wat tans deur Irhael bewoon word en haar eiendom is, binne oomblikke ten volle weer herstel het. Nou, as Ek die huis van Joseph weer kon oprig, dan sal Ek tog ook in staat wees, om die ou kasteel van Esau weer te vernuwe. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 61, Paragraaf 2

Hoofstuk 61 Mobiele weergawe Kommentaar