Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 61 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Sê die handelaar: “Ja, ja, dit is nou sigbaar en waar; maar dit is nogtans ongelooflik, dat ‘n mens sulke dinge kan verrig! Luister, Heer! As jy nie ‘n profeet soos Elias is nie, dan moet jy hetsy ‘n aartsengel in menslike gestalte of ten slotte Jehova Self wes! Want sulke dinge is net vir God alleen moontlik!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 61, Paragraaf 3

Hoofstuk 61 Mobiele weergawe Kommentaar