Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 62 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Die handelaar is uitermate bly daaroor, en hy sê: “Here, omdat Jy vir my waardig bevind het, om aan hierdie tafel te gaan sit, waar ook ek gaan sit het, wil ek van nou af ‘n tiende deel van alle opbrengste wat my besittings lewer, aan die armes gee en al die belastings, wat hulle aan die Romeine moet betaal, vir ‘n volle tien jaar vooruit betaal! Na daardie tyd hoop ek vir God, Jou en ons Vader, dat Hy vir ons van daardie plaag deur Jou, o Heer, sal bevry, waarmee ek vir Jou graag met alles wat ek het, en soos ek reeds buite vir Jou getrou en waar aangebied het, aktief wil bystaan. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 62, Paragraaf 2

Hoofstuk 62 Mobiele weergawe Kommentaar